Tuesday, March 11, 2008
Dy 8,9 - Bawrd Êspin
Manne en manninne. Hierdie blog sal gelees word deur baie manne wat Djy, Ewald, Naude en Vivian se voetspore gevolg het na hierdie besonderse vallei. Johan, Abrie, JanJurie, Pietie, Niel om maar net 'n paar te noem. Ek gaan dus poog om nie te verduidelik wat Aspen is nie, maar net om almal wat al hier was se baie goeie memories van hulle onvergeetlike trip te tokkel en te prikkel.
Daar is baie miete en mettiete rondom Aspen. Baie stories en staaltjies van "the most prestigious ski town in America." Maar die van julle wat al die voorreg geniet het om op die spits van Highlands Bowl te staan en die madjestiec Maroon Bells (dis 'n berg) in te neem, sal verstaan hoekom hierdie plek die resort van alle resorts is. Hoekom massas droom van 'n plekkie hier, en dus hoekom die Good Charlotte se Rich and Famous song beskrywend is van die mense hier. Rykes met groot klippe aan hulle vingers, soos Djy en Bee ook dan dit ge-eye het.
Die speelplek van die rykmense word dan ook gevolg deur die influx van desperate mense uit die suidelike halfrond, want almal wil 'n cut van die dollar, son, magiese sneeu en avontuur hê. Dit was dan ook Djy se groot begeerte om na sy finansiële-flop van 'n trip 4 jaar gelede, terug te keer as 'n "celebrity", sonder om in die koue vir 8 ure te staan en kaartjies uit te skryf vir spoiled brats wat jou treat asof jy hulle boudjies moet afvee.
Maar manne en manninne, in hierdie feetjieland is dit alles waar. En hierdie jaar meer as ooit. Dit is een van die beste jare van sneeu vir Aspen, en in Maart skyn die sonnetjie warmer as ooit. 'n Beter kombinasie as dit kry jy nie sommer nie. (Miskien is hol-flos en 'n gay-strip bar 'n beter combo, of dalk Hummer en chrome-low-profile-mags)
Anyway, die snowboarding is uit die boonste rakke. Ons het besluit ons ga ma net meesal vi julle kiekies opsit. Dis genoeg om julle te laat oorkook van jaloesie.
Sunday, March 9, 2008
Dag: 5,6,7 - Park City, Green River & Moab, Snowmass (Aspen)
'n String van gebeurtenisvolle dae het gesorg vir opwinding, 'n naar kol op die maag, 'n leë maag, en twee dae van geen blog inskrywings nie. Siende ons geen meer kommentaar van ons SO getroue bloglesers kry nie, voel ons nie eens 'n bietjie sleg om die twee dae te geskip het nie. Julle is ondankbaar man!...freakin useless. Hierdie tipe van houding gaan julle nie ver bring nie en kan lei tot massa-aksie en selfs die repurkussies van 'n totale blog-staking! Dit kan katastrofies wees. "Umshiniwa, umshiniwa...ra ta ta ta!" - viva Zuma-puma! Julle moet verstaan: net so baie soos wat julle elke oggend uitsien om ons blog te lees met 'n oggend koffie en beskuitjie, net so baie sien on daarna uit om julle terugvoer en kommentaar op te slurp oor 'n McNugget met ou coke en gister se tjips. Maar nietemin sal ons voort stoom en julle in te lig van gebeurtenisse soos gedokumenteer in die lewe van Djy-n-Bee.
Kom ons begin mar by die begin. Dei 5 - Park City:
Weereens was die dag getooi met son en geen wolke. Uitstekende dag om die slopes aan te pak
en elke dollar te melk en rand te rek uit hiérdie vermaaklikheids-masjien. Dit was die 2e dag van practise rounds gewees by die world super pipe champs, en Djy het homself meeste van die tyd, met kamera oor die skouer of voor die meesters-oog, in die teenwoordigheid van ski/snowboard royalty gevind. In daai tyd het ek myself maar probeer vind. Ritme praat ek van. Maar dinge lyk nou meer blink as ooit en ek voel reg om die befaamde Highlands Bowl by Aspen aan te pak... kort op baas Jakes se hakke! 16h00 het ons die royalty, ski slopes, mooi-weer en geweste van Salt Lake City verruil vir country musiek en die groot oop pad na Greenriver.

Catch of the day: Djy saam met die wêreld se Olympic Gold Medalist Womens Snowboard - Kelly Clark
Sou die noodlot een van julle oooooit tref om in Greenriver te eet of te slaap, dan stel ek sterk voor julle hou maar verby. Bou eerder n pot met veldrot en slaap in jou Cape Epic tentjie, maar eet is glad nie groot in Greenriver nie. Hier leef die manne of RV-fumes en dirtbike two-stroke olie...hoogs gevaarlik (dit dan ook die rede dat die brokkolie so mutated lyk en proe - 'n petrolhead produk)!
Dey 6 - Greenriver to Aspen via Moab:
Breakfast het dieselfde trant gevolg as die aandete. Weereens HOU VERBY! Gekies om die scenic roete deur Moab te vat tot in Aspen. Het die Arches park gaan besoek om te ervaar hoe etlikke biljoene se jare van erosie, vervorming en dinosourus versteende afval besig is om die landskap te tooi. Dit was nogal indrukwekkend, maak nie saak hoe dit daar te lande gekom het nie. Die rots formasies en rots self is regtig iets vir die oog. Elke rots klimmer se droom en evolusionis se skatkis van snert praat, levitasie oor spinasie, en transponasie na die volgende dimensie.
Die biljoenjaar oue erfstuk het wel vir ons die kans gebied om ons tegniese vaardighede, bestuurs vernuf en modebewustheid ten toon te stel. Ons het nie daai tannie by die rental cars verniet gesweet-talk nie! Die eindresultaat van ons dag-uitstappie was dat die Hummer nie waarlike net n 2.5ton stuk stront is met diff-lock nie. Sit die poefie op stof en hy kloof die biljoene jare van mikroorganiese jaareindvergaderings in n Davidbeeld uit.Die ding is genadeloos, sodra daar nie teer betrokke is nie. Die feit dat die stront 2.5ton weeg maak hom natuurlik onkrenkbaar oor (maar meeste van die tyd ploeg deur) enige terrein. Punt: die Hummer eet stof vir soetkoek vir brêkfist! n Nuutgevonde respek vir die mees gayste ratkas wat koppel aan die mof enjin gekry. Dus, die versoeking was onweerstaanbaar om die bonnet oop te maak en die dipstick intiem van nader te bepeil.
Natuurlik is die nuutgevonde respek ook deur ons alies getrek op n droë rivierloop. Lekerrrr!

Dy 7 - Aspen (Snowmass)
Ironies dat dag 7 die Sabbat is - ons het WAARLIK gerus.
Bly by vriende van vriende, maar hulle is ook nou ons vriende. Eet kos wat eetbaar is. Slaap in 'n bed wat slaapbaar is. Stort in n stort wat stortbaar is. Praat Afrikaans. En slaap saam met Djy/Bee wat slaapbaar is! Ons kuier VREK lekker en geniet elke oomblik daarvan. Sal more weer die slopes in Snowmass pak gee. Hanging Valley Wall...hier kom ons!
Kom ons begin mar by die begin. Dei 5 - Park City:
Weereens was die dag getooi met son en geen wolke. Uitstekende dag om die slopes aan te pak
en elke dollar te melk en rand te rek uit hiérdie vermaaklikheids-masjien. Dit was die 2e dag van practise rounds gewees by die world super pipe champs, en Djy het homself meeste van die tyd, met kamera oor die skouer of voor die meesters-oog, in die teenwoordigheid van ski/snowboard royalty gevind. In daai tyd het ek myself maar probeer vind. Ritme praat ek van. Maar dinge lyk nou meer blink as ooit en ek voel reg om die befaamde Highlands Bowl by Aspen aan te pak... kort op baas Jakes se hakke! 16h00 het ons die royalty, ski slopes, mooi-weer en geweste van Salt Lake City verruil vir country musiek en die groot oop pad na Greenriver.
Catch of the day: Djy saam met die wêreld se Olympic Gold Medalist Womens Snowboard - Kelly Clark
Sou die noodlot een van julle oooooit tref om in Greenriver te eet of te slaap, dan stel ek sterk voor julle hou maar verby. Bou eerder n pot met veldrot en slaap in jou Cape Epic tentjie, maar eet is glad nie groot in Greenriver nie. Hier leef die manne of RV-fumes en dirtbike two-stroke olie...hoogs gevaarlik (dit dan ook die rede dat die brokkolie so mutated lyk en proe - 'n petrolhead produk)!

Dey 6 - Greenriver to Aspen via Moab:
Breakfast het dieselfde trant gevolg as die aandete. Weereens HOU VERBY! Gekies om die scenic roete deur Moab te vat tot in Aspen. Het die Arches park gaan besoek om te ervaar hoe etlikke biljoene se jare van erosie, vervorming en dinosourus versteende afval besig is om die landskap te tooi. Dit was nogal indrukwekkend, maak nie saak hoe dit daar te lande gekom het nie. Die rots formasies en rots self is regtig iets vir die oog. Elke rots klimmer se droom en evolusionis se skatkis van snert praat, levitasie oor spinasie, en transponasie na die volgende dimensie.Die biljoenjaar oue erfstuk het wel vir ons die kans gebied om ons tegniese vaardighede, bestuurs vernuf en modebewustheid ten toon te stel. Ons het nie daai tannie by die rental cars verniet gesweet-talk nie! Die eindresultaat van ons dag-uitstappie was dat die Hummer nie waarlike net n 2.5ton stuk stront is met diff-lock nie. Sit die poefie op stof en hy kloof die biljoene jare van mikroorganiese jaareindvergaderings in n Davidbeeld uit.Die ding is genadeloos, sodra daar nie teer betrokke is nie. Die feit dat die stront 2.5ton weeg maak hom natuurlik onkrenkbaar oor (maar meeste van die tyd ploeg deur) enige terrein. Punt: die Hummer eet stof vir soetkoek vir brêkfist! n Nuutgevonde respek vir die mees gayste ratkas wat koppel aan die mof enjin gekry. Dus, die versoeking was onweerstaanbaar om die bonnet oop te maak en die dipstick intiem van nader te bepeil.
Natuurlik is die nuutgevonde respek ook deur ons alies getrek op n droë rivierloop. Lekerrrr!
Dy 7 - Aspen (Snowmass)
Ironies dat dag 7 die Sabbat is - ons het WAARLIK gerus.
Thursday, March 6, 2008
Dey 4 - perfect
RE-CAP DAG 3: Soos julle kan aflei het dag 3 se snowboard-poging nie te waffers afgegan nie. As mens regular-gevoet is, is mens se linkerkant voor, en is die most likely om in die spervuur vasgevang te word van alles wat die berg na jou kant toe kan slinger. Beide Djy en Bee is regular-gevoet (ons skop regs, skate regs, en vee regs van agter-af af). Djy se dag 3 het afgeskop met 'n 'n groot-van-balans-af-jump, en my linker-heup het hard met die hard-gevriesde landingstrook kennis gemaak. Kort daarna het ek 'n boom SOLID ge-connect, ook met dit linker-heup. Maar die klimatiese oomblik was ongetwyfeld aan die einde van die homerun. "Don't think you stand, lest you fall", het heelwat meer betekenis vir my gekry. Langstoriekort: Whiteout, kameragear op rug, kyk om, 2meter deursnee staalpilaar spring agter 'n sneeuvlokkie uit, verloor my edge, die nice lip voor die pilaar help nie, launch my in die lug, ek tref die staalpilaar met die linkerkant van my kop/huge linker bicep/linker heup(x3). (K)AKKIES DAG.
(ondankbaar nê?)
DAG 4:
Park City Resort. As mens op sneeu kon snowboard by die see, was dit nou hoe vandag was. Nie 'n wolkie nie, blou lug, sonskyn en nie 'n blaar (of tak, dis winter) wat roer nie. Ek en Bee was moeg vir mekaar en toe het hy sy gly gekry en ek myne. Eintlik wou ek die World Superpipe afneem, en hy wou biekie sy skills optouch, want hy voel sleg dat ek die heeltyd vir hom moet wag. Hys darem 'n bitter nice ou.
Daar was vandag 3 Suid-Afrikaners by Park City. Djy, Bee en 'n derivative van Faithful/Precious/Grace/Mary/Joyce/Patience/of die res van die 7 vrugte van die Gees (behalwe Self-Control). Dis diep manne. Ons weet. Laat ons verduidelik: Die kleur van die sneeu en die man het in sterk kontras gestaan. Amper soos geel teenoor swart. Amper so. Nie heeltemal nie, maar bitter naby. (Ons hou nie van diskriminasie op hierdie blog nie.) Maar manne, een ding is seker, die eetgerei van die restaurant was proudly-south-african skoon. Ons neem aan hy shape nie lekker buite nie. Mar laat ons nie assumptions maak nie, want julle weet mos wat sê die mense van assumptions.
So sleg soos gister was, was vandag iets uit die anale van beste-snowboard-dae-ooit. Selfs my kopvel het getan, want dit was te warm om 'n mus te dra. Spring-skiing soos hulle dit hier noem. Defnitief iets om serioaaaslee te oorweeg!
Quote of the day 1: "Prof. Johann Lemmer, voormalige NG predikant en pastorale berader wat sedert 2004 as seksoloog by die Pretoria-Oos-hospitaal werk, sê vroue hoef nie bekommerd te wees as hul mans ontkleeklubs besoek nie." - dieburger.com
Quote of the day 2: "You can't go out and ask people what the next big thing will be. There's a great quote by Henry Ford, "If I'd have asked my customers what they wanted, they would have told me "A faster horse." " - Steve Jobs
Pic of the day:

Catch of the day: Torah Bright

Wednesday, March 5, 2008
Dag 3: Gebreek
1 Dag op Utah se grootste resort. The Canyons. 8-4pm. Ons is gebreek. Dit spyt ons om julle in te lig dat nie my of Barry se fisiese toestand ons toe laat om vandag enige verdere pittige staaltjies te verskaf nie. Die slopes het ons gestroop van ons alombekende humor en trots. Ons praat môre, nadat ons opnuut 'n poging aangewend het om terug te neem wat ONS S'N is! Nag maats.
Tuesday, March 4, 2008
Dag 2: Braaitang Skee Resort - Solt Leik Sitie
So, die eerste dag van board in die WILLE WESTE het afgeskop met n aggresiewe bang. En is afgesluit met n tikkie hartseer, n bietjie bier, n snoek(er) game by Tracey's, n hart vol ekstase, en n seer lyf. Ek het nie n idee hoe ons hierdie gaan volhou vir twee weke nie. Jakkie deel obvious nie hierdie bekommernis nie...Man van staal roep hy homself. Maar nou ja, ons is nie hier om koeie te melk en te gaap soos skape nie; ons is hier om grense te skuif, poeier te carve en 2.5ton se stront rond te ry (alhoewel dit n moerse intimiderende kar is, is dit ook al). Jakes het vandag afgepeil, 2.5ton 3.5 liter 5V en al, op n niks verwagtende pensioen trekker sonder n gebit (weet nie of hy heil van Mitchells plein nie...?). Dié het hom boeglam geskrik, so erg dat hy moes oortrek na die noodlaan. Pacemaker repirasies...?
Dink nie daar bestaan byvoeglike naamwoorde om vandag se ski te beskryf nie. Geen sprake van rye by die lifts nie, dik poeier en LIEFLIKE runs...en bome. Die bome het ook sy tol geeis en ek is nou n baadjie minder as waarmee ek aangeland het. Daai ding is NAFTA...GAWN! Oopgeruk soos n goedkoop braaihoender van die heup tot by die mou! Ons besluit nog of ons n ter aarde neerlating of verassing gaan doen. Dink brand is altyd n interresante opsie. Is darrem nagelaat met n pragtige en nou HELSE duur fleece inner. Maar die shell sal seker gereinkarneer word as n Hummer (altwee is maar ewe poef tot op hede). Die Hottub was darrem n welverdiende troosprys. Die hele sensasie van die storie is vasgevang op youtube en julle sal maar net die ding MOET gaan uitkyk. Graag verwys ek na die link by Video of da day. Hou dai blog dop...ander aksie videos sal ook binnekort ten toon gestel word. Hier is 'n shortcut!
Tydens ons nagtelike wandelinge het ons die vreemste besigheid tee gekom. Ek glo almal sal stem dat, alhoewel dit HEELTEMAL af is, daar tog n biejie goud in die man se hart weggesteek lê. Ek bedoel...dis nie elke man wat hierdie tipe van boeke en visuele materiaal so openlik as n leen item sal adverteer nie. Die neon gee sy game n bietjie weg though. Ek wonder of hy ook soos die biblioteek n ekstra fooitjie vra of n boete gee vir boeke en videos wat laat terugbesorg word?
Song of the day: Muse - Map of the Problematique
Catch of the day: Lixi
Video of the day: http://www.youtube.com/v/C1A4GdZp7RY
Monday, March 3, 2008
Dey 1 - Denva - Salt Lyk Sit-hie - Youtaa
Nice....
"A cup of tea is nice" - Michael Mol
Bêrrie het by my huis aangekom. Ek was siek. Snotsiekte. Ge-gilly soos 'n maltesie in 'n rusty sardienkie blik.
Anyhows, Ek kom in myse kamer en wat hang da? Agtergrond: 22 ure van ongemaklike rondskuifel op sy basis, op 'n stowwerige Delta seat was nou net sy past. Boudsweet kry ek oor my leeslampie. So bo-oor die Emplifeyd. Nice... we are in for a ride.

Lang storie short: JetBlue het ons veilig maar MIN optyd (budget airlines!) in Denva besorg. Mar ons is dankbare mense. Laatnag en leeukoud het ons die wiele by die rentaka plek gan bekyk. Die oulike laidie het ons armgat en plat(aangesitte)ingelse aksent tog effe tsjarming bevind. En wragtag sy upgrade ons toe na 'n bedeesde 4by4 vanaf 'n budget chico-lookalike. Maar as jy dit mooi in mense perspektief bekyk maak dit tog sin. Dink net dit was jy: 12am op 'n -20C Sondagaand in 'n rentalcar bisness, vroualleen, en hier strompel 2 woes nice, goedbedeelde (maar moeë) boerseuns by jou deur in, en rek elke rand (x7.5) om dalk die versekering te jippo.
Sou jy nie dieselfde gedoen het nie? "Dankie tannie", ons is diep dankbaar! ("Ons sal "mooi" na jou Hummer H3 kyk! En tannie die kiekie is vir jou yskas") WORRY!
2 dankbare manne:

Mar eerlikwaar GM se meganieka SUCK! Maar kom ons laat die experts viduidelik:
"The Hummer H3 is a midsize SUV that comes standard with a 220-horsepower, 3.5-liter, inline five-cylinder engine and four-wheel drive. This inline five is the same engine found in General Motors' midsize pickups. While it's adequate for the pickups and general use around town, it is often overwhelmed by this SUV's nearly 2.5 tons of curb weight. In our Hummer H3 road test, we recorded a 0-to-60-mph time of 11 seconds. Fuel economy isn't all that great either."
WORRY! Want ons lyk en voel cool. Die mense gee vir ons pad, hulle deel telefoon nr's uit, en hulle sê vir ons "OOM, BAAS, MENEER".

Quote of da day: " You can't take a picture of the Starbucks logo"
Response of da day: " We will buy you a Triple Venti Mochiatto"
Song of da day: OMD - Enola Gay
Catch of da day: Le-anne
Pic of da day:

Video of da day:
http://www.youtube.com/watch?v=lmDTSQtK20c

Subscribe to:
Posts (Atom)