Wednesday, March 5, 2008

Dag 3: Gebreek

1 Dag op Utah se grootste resort. The Canyons. 8-4pm. Ons is gebreek. Dit spyt ons om julle in te lig dat nie my of Barry se fisiese toestand ons toe laat om vandag enige verdere pittige staaltjies te verskaf nie. Die slopes het ons gestroop van ons alombekende humor en trots. Ons praat môre, nadat ons opnuut 'n poging aangewend het om terug te neem wat ONS S'N is! Nag maats.

2 comments:

Anonymous said...

julle Panzies!!!

Anonymous said...

ek sien dis anonymous.... dis van ANDRIES!!! eks nie bang nie!!