(ondankbaar nê?)
DAG 4:
Park City Resort. As mens op sneeu kon snowboard by die see, was dit nou hoe vandag was. Nie 'n wolkie nie, blou lug, sonskyn en nie 'n blaar (of tak, dis winter) wat roer nie. Ek en Bee was moeg vir mekaar en toe het hy sy gly gekry en ek myne. Eintlik wou ek die World Superpipe afneem, en hy wou biekie sy skills optouch, want hy voel sleg dat ek die heeltyd vir hom moet wag. Hys darem 'n bitter nice ou.
Daar was vandag 3 Suid-Afrikaners by Park City. Djy, Bee en 'n derivative van Faithful/Precious/Grace/Mary/Joyce/Patience/of die res van die 7 vrugte van die Gees (behalwe Self-Control). Dis diep manne. Ons weet. Laat ons verduidelik: Die kleur van die sneeu en die man het in sterk kontras gestaan. Amper soos geel teenoor swart. Amper so. Nie heeltemal nie, maar bitter naby. (Ons hou nie van diskriminasie op hierdie blog nie.) Maar manne, een ding is seker, die eetgerei van die restaurant was proudly-south-african skoon. Ons neem aan hy shape nie lekker buite nie. Mar laat ons nie assumptions maak nie, want julle weet mos wat sê die mense van assumptions.
So sleg soos gister was, was vandag iets uit die anale van beste-snowboard-dae-ooit. Selfs my kopvel het getan, want dit was te warm om 'n mus te dra. Spring-skiing soos hulle dit hier noem. Defnitief iets om serioaaaslee te oorweeg!
Quote of the day 1: "Prof. Johann Lemmer, voormalige NG predikant en pastorale berader wat sedert 2004 as seksoloog by die Pretoria-Oos-hospitaal werk, sê vroue hoef nie bekommerd te wees as hul mans ontkleeklubs besoek nie." - dieburger.com
Quote of the day 2: "You can't go out and ask people what the next big thing will be. There's a great quote by Henry Ford, "If I'd have asked my customers what they wanted, they would have told me "A faster horse." " - Steve Jobs
Pic of the day:

Catch of the day: Torah Bright

No comments:
Post a Comment