Monday, March 3, 2008

Dey 1 - Denva - Salt Lyk Sit-hie - Youtaa

Nice....
"A cup of tea is nice" - Michael Mol

Bêrrie het by my huis aangekom. Ek was siek. Snotsiekte. Ge-gilly soos 'n maltesie in 'n rusty sardienkie blik.

Anyhows, Ek kom in myse kamer en wat hang da? Agtergrond: 22 ure van ongemaklike rondskuifel op sy basis, op 'n stowwerige Delta seat was nou net sy past. Boudsweet kry ek oor my leeslampie. So bo-oor die Emplifeyd. Nice... we are in for a ride.


Lang storie short: JetBlue het ons veilig maar MIN optyd (budget airlines!) in Denva besorg. Mar ons is dankbare mense. Laatnag en leeukoud het ons die wiele by die rentaka plek gan bekyk. Die oulike laidie het ons armgat en plat(aangesitte)ingelse aksent tog effe tsjarming bevind. En wragtag sy upgrade ons toe na 'n bedeesde 4by4 vanaf 'n budget chico-lookalike. Maar as jy dit mooi in mense perspektief bekyk maak dit tog sin. Dink net dit was jy: 12am op 'n -20C Sondagaand in 'n rentalcar bisness, vroualleen, en hier strompel 2 woes nice, goedbedeelde (maar moeë) boerseuns by jou deur in, en rek elke rand (x7.5) om dalk die versekering te jippo.

Sou jy nie dieselfde gedoen het nie? "Dankie tannie", ons is diep dankbaar! ("Ons sal "mooi" na jou Hummer H3 kyk! En tannie die kiekie is vir jou yskas") WORRY!

2 dankbare manne:


Mar eerlikwaar GM se meganieka SUCK! Maar kom ons laat die experts viduidelik:
"The Hummer H3 is a midsize SUV that comes standard with a 220-horsepower, 3.5-liter, inline five-cylinder engine and four-wheel drive. This inline five is the same engine found in General Motors' midsize pickups. While it's adequate for the pickups and general use around town, it is often overwhelmed by this SUV's nearly 2.5 tons of curb weight. In our Hummer H3 road test, we recorded a 0-to-60-mph time of 11 seconds. Fuel economy isn't all that great either."

WORRY! Want ons lyk en voel cool. Die mense gee vir ons pad, hulle deel telefoon nr's uit, en hulle sê vir ons "OOM, BAAS, MENEER".



Quote of da day: " You can't take a picture of the Starbucks logo"
Response of da day: " We will buy you a Triple Venti Mochiatto"
Song of da day: OMD - Enola Gay
Catch of da day: Le-anne
Pic of da day:


Video of da day:
http://www.youtube.com/watch?v=lmDTSQtK20c

2 comments:

Anonymous said...

Hola China's, ek groet hier uit Snortown vir julle, en dinge lyk blink hier. Dit lyk waarlik vir my of julle in style rond beweeg daar in die VSA, ek wat julle se as julle praat oor die H2, self nie my eerste keuse as n bosvark nie, maar hey, dis beter as n chico, no offence Barre-lino(you where I come from,driving Italian engineering myself), maar as julle tel no kry, dan is dit die moeite werd. Dag ek se net howzit, en onthou julle net om dit in die rooi te druk, maar met Jaco daar druk julle dit seker in die pers, so ja, enjoy en ga eet n Hot dog by Ted's. Peace out Red Porcupine

Anonymous said...

Awe Brothers!

Common - puik leesstof. Good vir lekker oggend-koffie-in die hand-vermaak!
Jakes passop vir daai kledingstukkies van Barmeister. Ons sukkel nou nog met `n swam in ons spaar badkamer. CSIR wil navorsing darop doen, maar ek verhoed dit op hierdie stadium.

Keep it coming en geniet Dey2!

Peace

Mike.